RSVP
Belangrike inligting om te weet...
Black Tie. Sluit asseblief by ons aan in streng swart aanddrag.
”Geen kleure word toegelaat nie.”
“As jy in ’n jean opdaag, maak ons ’n scene. Dra asseblief ’n knopies hemp, anders sal ons jou vra... om te loop. Bere jou plakkies en dra jou hakkies. Dra slegs swart en wys ’n bietjie jy is ook smart!
Weens beperkte plek is slegs gaste wat vooraf ingelig is, toegelaat om ’n plus-een en kinders saam te bring.